Stop ietermagô-smokkelary

Ietermago

Ons wil nie mense in hegtenis neem en hulle in tronke gooi nie. Ons wil hê die onwettige vang,doodmaak, handel in en smokkel van ietermagôs en hul liggaamsdele in Namibië moet stop."So sê die uitvoerende hoof van die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE), dr. Chris Brown, in 'n verslag.

Download
Media source
Die Republikein